Educate Me Akademia word nou Die Blou Rissie
Educate Me Akademia trek ‘n nuwe afrikaanse baadjies aan. Die nuwe naam Blou Rissie kom van die area Risiville en ons liefde vir blou en natuurlik ons trotse Afrikaner hart. Dit pas uniek saam mekaar om Die Blou Rissie Kleuterskool en Naskool sentrum voor te stel. Educate Me sal altyd onder aan ons fondasie bly…