Blou Rissie Logo

Educate Me Akademia word nou Die Blou Rissie

Educate Me Akademia trek ‘n nuwe afrikaanse baadjies aan.

Die nuwe naam Blou Rissie kom van die area Risiville en ons liefde vir blou en natuurlik ons trotse Afrikaner hart. Dit pas uniek saam mekaar om Die Blou Rissie Kleuterskool en Naskool sentrum voor te stel.

Educate Me sal altyd onder aan ons fondasie bly wat in die eerste plek bedoel het dat ons kinders wil leer, kinders vra om geleer te word en ons is daar om hulle te ondersteun in die soeke daarna.

By Blou Rissie Kleuterskool is dit vir ons belangrik om elke kleuter, gelukkig en gemaklik te sien, sodat hul in ‘n veilige omgewing kan leer en nuwe uitdagings aan pak.  

Educate Me Akademia sal dus vanaf Desember 2023 bekend staan as Blou Rissie Kleuterskool en Naskool sentrum. Waar ons harte warm brand om te leer.

Kom word ‘n Blou rissie vandag!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *